Felix du Plessis

From Wikipedia, the free encyclopedia

Felix du Plessis (24 November 1919, Steynsburg1 Mei 1978, Stilfontein) was 'n Springbokrugbyspeler en Suid-Afrika se twintigste Springbokkaptein. Felix is die vader van Morné du Plessis, Suid-Afrika se ses-en-dertigste Springbokkaptein. Hulle is die enigste pa-en-seun kombinasie wat nog Springbokkapteins was. Felix was ook die Springbokafrigter in 1964.

Kitsfeite Volle naam, Geboortedatum ...
Felix du Plessis Rugbyportaal
Volle naam Felix du Plessis
Geboortedatum 24 November 1919(1919-11-24)
Geboorteplek Steynsburg, Suid-Afrika
Sterftedatum 1 Mei 1978 (op 58)
Sterfteplek Stilfontein
Lengte 1,92 m
Massa 107 kg
Eggenote Pat Smethurst
Kinders Morné du Plessis (seun)
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s) Slot
Amateurspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
Vereeniging
Provinsiale- / Staatspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
Transvaal
Nasionale span(ne)
Jare Land Weds (pte)
1949  Suid-Afrika 3
Sluit

Statistiek

Felix het in drie toetse gespeel, almal as 'n kaptein.

Meer inligting Opponente, Resultate ...
OpponenteResultatePosisieDrieëDatumPlek
Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland15 – 11Slot16 Julie 1949Nuwelandstadion, Kaapstad
Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland12 – 6Slot13 Augustus 1949Ellispark-stadion, Johannesburg
Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland9 – 3Slot3 September 1949Kingsmead-stadion, Durban
Sluit

Bron

Eksterne skakels

Voorafgegaan deur
Danie Craven
Springbokkaptein
1949
Opgevolg deur
Basil Kenyon
Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.