FT Eider Büdelsdorf is 'n sportklub uit Büdelsdorf in die deelstaat Sleeswyk-Holstein in Duitsland. Behalwe sokker, het die klub ook afdelings vir gimnastiek en tafeltennis. Eider verwys na die Eiderrivier wat langs Büdelsdorf verbyvloei.
Volledige naam | Freie Turnerschaft Eider Büdelsdorf e.V. |
Stigtingsdatum | 1957 |
Tuisveld | Sportplatz am Heisterort, Büdelsdorf |
Kapasiteit | 1 000 |
Kompetisie | Oberliga Sleeswyk-Holstein |
Die klub is in 1957 gestig met die huidige naam. 'n Gelyknamige Freie Turnerschaft an der Eider is in 1893 gestig en in 1933 ontbind deur die Nazi’s, maar daardie klub is later herstig en is vandag saam met die destydse TSV Glück-Auf Büdelsdorf saamgesnoer in Büdelsdorfer Turn- und Sportverein von 1893.
Die klub se grootste prestasies was om in die laat 1990’s die topklub in Büdelsdorf te word, asook om in 2004 sewende te eindig in die Oberliga Hamburg/Sleeswyk-Holstein, destyds op die vierde vlak van die Duitse sokkerstruktuur.
|
|
- Amptelike klubwerf Geargiveer 22 Julie 2018 op Wayback Machine
- The Abseits Guide to German Soccer
Oberliga Sleeswyk-Holstein 2009/10-seisoen | |
TSV Altenholz – FT Eider Büdelsdorf – Eckernförder SV – SV Eichede - Flensburg 08 – ETSV Weiche Flensburg - Heider SV – Heikendorfer SV – SV Henstedt-Ulzburg – Itzehoer SV - SC Comet Kiel – Holstein Kiel II – |
Wikiwand in your browser!
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.