From Wikipedia, the free encyclopedia
VfR Neumünster is 'n Duitse sokkerklub uit Neumünster in die deelstaat Sleeswyk-Holstein.
Volledige naam | Verein für Rasensport Neumünster von 1910 e.V. |
Stigtingsdatum | 3 Maart 1910 |
Tuisveld | VfR Stadion an der Geerdtsstraße, Neumünster |
Kapasiteit | 9 500 |
Kompetisie | Oberliga Noord |
Die klub is in 1910 as FV Neumünster gestig. Die huidige VfR Neumünster het in 1924 ontstaan toe die sokkerafdeling van TV Gut-Heil Neumünster by die klub aangesluit het.
In die 1950’s het die klub in die Oberliga Noord gespeel, destyds die hoogste klas. Die beste seisoen was 1959, toe die klub 3de geëindig het bo groot klubs soos Eintracht Braunschweig, Hannover 96, FC St. Pauli en VfL Osnabrück.
Die klub ervaar tans ernstige finansiële probleme en staar 'n dreigende bankrotskap in die gesig.
|
|
Oberliga Noord 2006/07-seisoen | |
Altona 93 - ASV Bergedorf 85 - Eintracht Braunschweig II - BV Cloppenburg - VfL 93 Hamburg - SV Arminia Hannover - Hannover 96 II - SV Henstedt-Rhen - Holstein Kiel II - SV Meppen - VfR Neumünster - Eintracht Nordhorn - FC Oberneuland - VfL Osnabrück II - VSK Osterholz-Scharmbeck - SV Ramlingen-Ehlershausen - FC St. Pauli II - VfL Wolfsburg II |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.