Eritrees-Ortodokse Tewahedo-kerk

From Wikipedia, the free encyclopedia

Eritrees-Ortodokse Tewahedo-kerk
Remove ads

Die Eritrees-Ortodokse Tewahedo-kerk is ’n Oriëntaal-Ortodokse kerk met sy hoofkwartier in Asmara, Eritrea.

Thumb
Die Enda Mariam-kerk in Asmara, die setel van die Eritrees-Ortodokse Tewahedo-kerk.

Dié kerk en die Oriëntaal-Ortodokse kerk in Ethiopië was tradisioneel bekend as Ortodokse Tewahedo. Ná Eritrea se onafhanklikwording in 1993 het die Eritrees-Ortodokse Tewahedo-kerk outokefaal geword en amptelik afgestig van die kerk wat sedertdien as die Ethiopies-Ortodokse Tewahedo-kerk bekend staan.[1]

Remove ads

Verwysings

Loading content...

Skakels

Loading content...
Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads