Erica xanthina is 'n plant wat tot die genus Erica behoort en is deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom in die Riviersonderendberge van Villiersdorp tot Greyton voor. Die plant se habitat is veilig en word tans nie bedreig nie. Die voorkomsgebied moet egter gemonitor word vir die voorkoms van indringerplante soos die pinus-spesies.
Erica xanthina | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Asterids |
Orde: | Ericales |
Familie: | Ericaceae |
Genus: | Erica |
Spesie: | E. xanthina |
Binomiale naam | |
Erica xanthina Guthrie & Bolus, (1905) | |
Sinonieme | |
|
Sien ook
Bronne
Wikiwand in your browser!
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.