Die vendabroodboom (Encephalartos hirsutus) is 'n spesie van die genus Encephalartos en is endemies aan Limpopo waar dit voorkom in die Soutpansberg. Die boom is eenslagtig, manlike en vroulike bome is afsonderlike eksemplare.
Vendabroodboom | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Divisie: | Cycadophyta |
Klas: | Cycadopsida |
Orde: | Cycadales |
Familie: | Zamiaceae |
Genus: | Encephalartos |
Spesie: | E. hirsutus |
Binomiale naam | |
Encephalartos hirsutus P.J.H.Hurter, (1996) | |
Die plant se FSA-nommer is 14.6.[1] In Engels staan die broodboom as die Venda cycad bekend.
Sien ook
Verwysings
Bronne
Wikiwand in your browser!
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.