Plant spesie From Wikipedia, the free encyclopedia
Die bosjesmansbrood (Encephalartos caffer) is 'n broodboomspesie van die genus Encephalartos. Die boom is endemies aan die Oos-Kaap en kom in 'n kusstreek voor vanaf Humansdorp, verby Bathurst tot by Oos-London; Kentani in die voormalige Transkei tot so ver oos as Willowvale. Die struik word selde hoër as 1,2 m
Bosjesmansbrood | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Divisie: | Cycadophyta |
Klas: | Cycadopsida |
Orde: | Cycadales |
Familie: | Zamiaceae |
Genus: | Encephalartos |
Spesie: | E. caffer |
Binomiale naam | |
Encephalartos caffer | |
Sinonieme | |
|
Die boom se FSA-nommer is 14.11.[2] In Engels staan die broodboom as die Grahamstown cycad of Eastern Cape dwarf cycad bekend.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.