From Wikipedia, the free encyclopedia
Die elektronneutrino of elektron-neutrino is ’n elementêre lepton wat geen netto elektriese lading het nie. Saam met die elektron vorm dit die eerste generasie van leptone, vandaar sy naam. Dit is in 1956 ontdek.
Elektronneutrino | ||
Die elektronneutrino se plek in die Standaardmodel (links onder). | ||
Samestelling | Elementêre deeltjie | |
Statistiek | Fermionies | |
Groep | Leptone | |
Generasie | Eerste | |
Wisselwerking | Swak, swaartekrag | |
Simbool | νe | |
Antideeltjie | Elektron-antineutrino (νe) | |
Geteoretiseer | Wolfgang Pauli (1930) | |
Ontdek | Clyde Cowan, Frederick Reines (1956) | |
Massa | Klein, maar nie nul nie (sien neutrino) | |
Elektriese lading | 0 e | |
Kleurlading | Geen | |
Spin | 12 | |
Swak isospin | 12 | |
Swak hiperlading | -1 | |
Chiraliteit | Linkshandig |
Soos alle elementêre deeltjies het die elektronneutrino ’n antideeltjie, die elektron-antineutrino, waarvan sommige eienskappe dieselfde magnitude maar ’n teenoorgestelde teken het.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.