From Wikipedia, the free encyclopedia
Die eksponensiële funksie, genoteer as exp(x) of ex, is soos die naam aandui, 'n funksie van die eksponent wat die getal e as grondtal gebruik, en wat ook die grondtal van die natuurlike logaritme is. Die eksponensiële funksie is 'n belangrike en veel gebruikte funksie in wiskunde.
Die eksponensiële funksie kan op verskillende wyses formeel gedefinieer word. Enkele van die gangbare definisies sluit in:
Die eksponensiële funksie is altyd positief (groter as nul) en neem toe met groter wordende x-waardes. Die grafiek van die funksie raak egter nooit aan die x-as nie, hoewel hy dit benader. Die eksponensiële funksie is die inverse van die natuurlike logaritme, ln(x), was gedefinieer is vir alle positiewe waardes van x.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.