’n spesiale geval van die wiskundig gedefinieerde logaritme From Wikipedia, the free encyclopedia
Die natuurlike logaritme, of neperse logaritme, is 'n spesiale geval van die wiskundig gedefinieerde logaritme. Die natuurlike logaritme het die wiskundige konstante e ('n simbool wat deur Leonhard Euler gedefinieer is) as grondtal. Die natuurlike logaritme word in meer prakties gerigte situasies aangedui deur ln (logaritmus naturalis), maar mens skryf ook wel log in vakgebiede waar dit vanselfsprekend is dat die natuurlike logaritme bedoel word. Die term 'natuurlike logaritme' is afkomstig van die Duitse wiskundige Nikolaus Mercator.
Die natuurlike logaritme van die getal x, is dus:
Dit kan ook soos volg geskryf wordː
Dieselfde rekenreëls wat vir logaritme met enige ander grondtal geld, geld ook vir natuurlike logaritmes.
In Microsoft Excel word dit soos volg gebruikː
Die natuurlike logaritme het 'n aantal spesiale eienskappe, soos:
Die volgende is 'n opsomming van reëls vir logaritme en natuurlike logaritmeː
|
|
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.