Economic Liberators Forum South Africa

Suid-Afrikaanse politieke party From Wikipedia, the free encyclopedia

Die Economic Liberators Forum South Africa (ELF-SA) is 'n Suid-Afrikaanse politieke party onder leiding van Hulisani Mani.

ELF-SA beskou hulself as “'n toegewyde organisasie wat daartoe verbind is om die beginsels van ekonomiese vryheid, sosiale geregtigheid en inklusiewe welvaart te implementeer. Voorts stel ELF-SA dat dit humanisme behels en die strewe daarna om ekonomiese groei te bevorder terwyl menswaardigheid deur billike ekonomiese praktyke herstel word. minderbevoorregte gemeenskappe en beoog om 'n billike samelewing te skep.[1]

In Maart 2024 het die ELF-SA die OVK gedreig met regsaksies omdat die party se registasie akroniem ELF belet het. Die OVK het in Februarie 2024 sy aansoek om as 'n party te registreer van die hand gewys nadat die Economic Freedom Fighters (EFF) aangevoer het dat ELF se logo en kleure soortgelyk is aan hulle sin is en waarskynlik kiesers sal verwar. Die party het daarna opdrag gegee om as ELF-SA aan die Mei-verkiesing deelneem en het ook dy logo verander om minder soos die EFF sin te lyk.[2]

ELF-SA het aan die Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024 deelgeneem.[3]

Verwysings

Wikiwand in your browser!

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.

Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.