Remove ads
bergpas, noordoos van Grahamstad From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Eccapas is 'n bergpas wat noordoos van Grahamstad op die R67-provinsiale pad na Fort Beaufort in die Oos-Kaap lê.
Eccapas | |
Koördinate: 33°12′02″S 26°37′07″O | |
---|---|
Ligging | Noordoos van Grahamstad, op die pad na Fort Beaufort |
Maksimumhelling | 1:13 |
Hoogte | 470 m |
Ingenieur | Andrew Geddes Bain |
Begin in | 1837 |
Voltooi in | 1845 |
Pad | R67 |
Andrew Geddes Bain was tussen 1837 en 1845 by die bou betrokke. 'n Gedenkteken ter ere van Bain is op 7 September 1964 op die kruin van die pas onthul. Ecca is blykbaar die Khoi-naam vir 'n riviertjie wat daar vloei, wat souterig of brak beteken. Op hul beurt is die bekende Ecca-lae in die geologie in 1858 na die pas vernoem.
Die Eccapas bereik 'n hoogte van 470 m bo seevlak en 'n maksimum helling van 1:13.
Bain het met spanne Khoikhoi die hele pad tusssen Grahamstad en Fort Beaufort gebou. Die pad staan bekend as Queens's Road. Dit gaan by Fort Brown (Oos-Kaap) oor die Visrivier.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.