Remove ads
From Wikipedia, the free encyclopedia
Ebrahim Patel is 'n senior kabinetsminister en lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress. Hy was die minister van Handel, Nywerheid en Mededinging van 2019 tot 2024.
Ebrahim Patel | |
Minister Handel, Nywerheid en Mededinging | |
Ampstermyn 30 Mei 2019 – 30 Junie 2024 | |
Voorafgegaan deur | Rob Davies |
---|---|
Opgevolg deur | Parks Tau |
Minister van Ekonomiese Ontwikkeling | |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 11 Mei 2009 | |
President | Jacob Zuma Cyril Ramaphosa |
Voorafgegaan deur | pos geskep |
Opgevolg deur | pos afgeskaf |
Persoonlike besonderhede | |
Gebore | 1962 Distrik Ses, Kaapstad |
Politieke party | African National Congress |
Religie | Islam |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.