ECHELON is 'n uiters geheime wêreldwye seinonderskeppings- en analisenetwerk wat deur die [UKUSA]-gemeenskap bedryf word.[1] ECHELON kan bykans enige plek in die wêreld, radio- en satellietkommunikasie, telefoonoproepe en digitale kommunikasie onderskep. Dit sluit ook outomatiese analise en sortering van onderskepte boodskappe in. Daar word geskat dat ECHELON tot bykans 3 miljard boodskappe daagliks onderskep.[2]

Thumb
Antenne 4 van die Echelon intelligensie-invorderingstasie te Silwermyn, Kaapse Skiereiland, Suid-Afrika.

Verwysings

Wikiwand in your browser!

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.

Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.