E.T. the Extra-Terrestrial
From Wikipedia, the free encyclopedia
From Wikipedia, the free encyclopedia
E.T. the Extra-Terrestrial is 'n rolprent deur Steven Spielberg wat op 11 Junie 1982 vrygestel is.[1][2]
E.T. the Extra-Terrestrial | |
---|---|
Regisseur | Steven Spielberg |
Draaiboek | Melissa Mathison |
Musiek deur | John Williams |
Kinematografie | Allen Daviau |
Ateljee | Amblin Entertainment |
Verspreider | Universal Pictures |
Uitgereik | 11 Junie 1982 |
Speeltyd | 1 uur 55 minute |
Land | Verenigde State van Amerika |
Taal | Engels |
Begroting | VS$ 10,500,000 |
Bruto wins | VS$ 792,910,554 |
IMDb-profiel |
Elliott, 'n seun wat bevriend raak met 'n ruimtewese, genaamd E.T., wat per ongeluk op aarde agtergelaat is. Saam met sy vriende en familie moet Elliott 'n manier vind om E.T. om terug te keer na sy huis.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.