Duikereiland
From Wikipedia, the free encyclopedia
From Wikipedia, the free encyclopedia
Duikereiland is 'n eiland net suid van Houtbaai naby Kaapstad in Suid-Afrika. Die eiland is 77 meter by 95 meter groot, met 'n oppervlak van ongeveer 0,4 hektaar. Die eiland is bekend vir sy mariene natuurlewe, soos voëls en pelsrobbe. Dit word gereeld deur toeriste en fotograwe per boot vanaf Mariner's Wharf in Houtbaai besoek.
Duikereiland | |
---|---|
Kaapse pelsrobbe op Duikereiland | |
Geografie | |
Ligging | Houtbaai, Suid-Afrika, Atlantiese Oseaan |
Koördinate | 34°03′31″S 18°19′37″O |
Oppervlakte | 0,4 hektaar |
Administrasie | |
Suid-Afrika | |
Provinsie | Wes-Kaap |
Demografie | |
Bevolking | Onbewoon |
Op 13 Oktober 2012 het 'n huurboot genaamd Maroskha met 41 mense aan boort naby die eiland omgeslaan. Twee persone, 'n Britse toeris en 'n bemanningslid, het tydens die voorval omgekom.[1][2]
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.