Egiptiese farao van die 1ste Dinastie From Wikipedia, the free encyclopedia
Djer word beskou as die derde Egiptiese farao van die 1ste Dinastie. Hy het omstreeks die middel van die 31ste eeu v.C. geleef[1] en sowat 40 jaar lank regeer. ’n Gemummifiseerde voorarm van Djer of sy vrou is deur Flinders Petrie ontdek,[2] maar dit is deur Emile Brugsch verwerp.[3]
Djer | |||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Grafkelder-stele van farao Djer. | |||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Farao van die 1ste Dinastie | |||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Periode | 41 jaar, omstreeks 3000 v.C. | ||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Voorganger | Hor-Aha | ||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Opvolger | Djet | ||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Vader | Hor-Aha | ||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Moeder | Chenthap | ||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Djer in Egiptiese hiërogliewe | |||||||||||||||||||||||||||||||||||||
| |||||||||||||||||||||||||||||||||||||
|
Die Abydos-koningslys noem Iti as die derde farao van Egipte se 1ste Dinastie, en op die Turynse Koningslys, wat op dié plek beskadig is, begin die naam met It... Die Egiptiese historikus Manetho noem hom Athothis.
Die bewyse vir Djer se lewe en bewind is:[4]
Manetho het beweer Athothes, wat soms as Djer geïdentifiseer word, het ’n verhandeling oor anatomie geskryf wat in sy eie tyd, meer as 2 000 jaar later, steeds bestaan het.
Djer was ’n seun van farao Hor-Aha en sy vrou Chenthap. Sy oupa was waarskynlik Narmer en sy ouma Neithhotep. Djer was die pa van Merneith, die vrou van Djet en die ma van Den.
Nes sy pa, Hor-Aha, is Djer by Umm el-Qa'ab, Abydos, begrawe. Sy grafkelder is Petrie se grafkelder O. Dit bevat die oorskot van 318 volgelinge wat saam met hom begrawe is.[8] Verskeie voorwerpe is in en om die grafkelder gevind:[9]
In die satelliet-grafkelders is nog voorwerpe gevind:[9]
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.