From Wikipedia, the free encyclopedia
'n Dissel (Engels: adze of adz) is 'n antieke en veeldoelige instrument soortgelyk aan 'n byl, maar met die kapdeel lynreg met die steel in plaas van parallel. Hulle is sedert die Steentydperk gebruik.
Dissels kan gebruik word om hout te kerf of glad te maak of as 'n skoffel vir landbou. Daar is twee basiese vorms: 'n kort of handdissel, wat met een hand gebruik word, en 'n lang of voetdissel, wat met albei hande gebruik word vir baie sterk hale naby die voete.[1]
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.