Disa schizodioides is 'n meerjarige plant en geofiet wat tot die genus Disa behoort en deel is van die fynbos. Die plant is endemies aan die Wes-Kaap en kom in die Langeberg, Touwsberg, Rooiberg, Groot Swartberg, Outenikwaberge en Kougaberge voor. Dit verkies klam, rotsskeure op hoogtes van 1000-2000 m. Daar is sewe subpopulasies en die spesie het geen bedreigings nie. Die plant word as seldsaam beskou.

Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Disa schizodioides
Thumb
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eensaadlobbiges
Orde: Asparagales
Familie: Orchidaceae
Subfamilie: Orchidoideae
Genus: Disa
Spesie:
D. schizodioides
Binomiale naam
Disa schizodioides
Sond., (1846)
Sinonieme
  • Orthopenthea schizodioides (Sond.) Rolfe
Sluit

Bronne

Wikiwand in your browser!

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.

Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.