Disa introrsa is 'n meerjarige plant en geofiet wat tot die genus Disa behoort en is deel van die fynbos. Die plant is endemies aan die Wes-Kaap. Die plant kom op die suidelike helling van die Skurweberg in die Koue Bokkeveld voor, op hoogtes van 1 000 - 1 190 m. Die plant het 'n voorkomsgebied van slegs 10 km2 en daar is twee sub populasies, 5 km van mekaar af. Die een bestaan het minder as 10 plante, die ander 20 tot 30. Die plant blom net na 'n brand en is moontlik een van die redes hoekom dit so min gesien word. Beide word bedreig deur gewasverbouing en damkonstruksie.

Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Disa introrsa
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eensaadlobbiges
Orde: Asparagales
Familie: Orchidaceae
Subfamilie: Orchidoideae
Genus: Disa
Spesie:
D. introrsa
Binomiale naam
Disa introrsa
Kurzweil, Liltved & H.P.Linder, (1997)
Sluit

Bronne

Wikiwand in your browser!

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.

Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.