Britse aktrise From Wikipedia, the free encyclopedia
Diana Rigg (20 Julie 1938 - 10 September 2020[1]) was 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente On Her Majesty's Secret Service (1969) en The Painted Veil (2006), en in die televisiereekse The Avengers (1961) en Game of Thrones (2011).
Diana Rigg | |
Geboortenaam | Enid Diana Elizabeth Rigg |
---|---|
Geboorte | 20 Julie 1938 |
Sterfte | 10 September 2020 (op 82) |
Nasionaliteit | Brits |
Kinders | Rachael Stirling |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.