Dharamshala

From Wikipedia, the free encyclopedia

Dharamshalamap

Dharamshala (Hindi: धर्मशाला, Dharmśālā, letterlik:, "Huis van Dharma", "pelgrimsherberg“), ook gespel Dharamsala, is die winterhoofstad van die Noord-Indiese deelstaat Himachal Pradesh, met 'n bevolking van 62 596 in 2015. Die stad is in die verre noorde van die Indiese subkontinent geleë en dien ook as die Tibettanse regering in ballingskap se hoofstad met die 14de Dalai Lama Tenzin Gyatso wat in die stad woon.

Thumb
Die Tibettanse regering in ballingskap in Dharamshala
Kitsfeite Dharamshala धर्मशाला, Land ...
Dharamshala

धर्मशाला
Stad
Thumb
Thumb
Dharamshala
Ligging in Indië
Koördinate: 32°12′55″N 76°19′07″O
Land Indië
DeelstaatHimachal Pradesh
DistrikKangra
Regering
  BurgemeesterOnkar Singh Nehria
Oppervlak
  Totaal27,60 km2 (10,66 vk. myl)
Hoogte
1 457 m (4 780 ft)
Bevolking
  Totaal62 596
  Digtheid2 300/km2 (5 900/vk. myl)
TydsoneUTC+5:30 (IST)
Poskode
176 215
Skakelkodes91-01892
Webwerfedharamshala.in
Sluit

Dharamshala beskik met die HPCA-stadion oor 'n toetskrieketstadion. Die Indiese nasionale krieketspan speel van sy tuiswedstryde in die stad. Op die HPCA-stadion is onder andere wedstryde tydens die T20I-wêreldbeker 2016 en die Krieketwêreldbeker 2023 aangebied.

Eksterne skakels

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.