From Wikipedia, the free encyclopedia
David Kalakaua (16 November 1836 – 20 Januarie 1891), gebore David Laʻamea Kamanakapuʻu Mahinulani Nalaiaehuokalani Lumialani Kalākaua,[1] was die laaste koning en op een na die laaste monarg van Hawaii. Hy bestyg die troon op 12 Februarie 1874 en regeer tot sy dood op 20 Januarie 1891 in San Francisco.
Kalākaua | |
---|---|
Koning van Hawaii | |
Koning David Kalākaua van Hawaii. | |
Vorstehuis | Huis van Kalākaua |
Titels | Koning van die Hawaiise eilande |
Regeer | 12 Februarie 1874 – 20 Januarie 1891 |
Volle naam | David Laʻamea Kamanakapuʻu Mahinulani Nalaiaehuokalani Lumialani Kalākaua |
Voorganger | Lunalilo |
Opvolger | Liliʻuokalani |
Gebore | 16 November 1836; Honolulu, Hawaii |
Oorlede | 20 Januarie 1891; San Francisco |
Begrawe | 15 Februarie 1891; Mauna Ala Royal Mausoleum |
Eggenoot | Kapiʻolani |
Vader | Caesar Kapaʻakea |
Moeder | Analea Keohokālole |
Handtekening |
Aan die begin van sy heerskappy wys Kalakaua sy broer, Leleiohoku as troonopvolger aan. Uiteindelik sterf sy broer voor hom en bestyg sy suster Liliuokalani die troon in 1891.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.