From Wikipedia, the free encyclopedia
Dara Khosrowshahi (Persies: دارا خسروشاهی, Persiese uitspraak: [dɑː'ɾɑː xosɾo'ʃɑːhiː]; gebore 28 Mei 1969) is 'n Irannees-Amerikaanse sakeman en die hoof uitvoerende beampte (HUB) van Uber. Khosrowshahi was voorheen HUB van Expedia Group, 'n maatskappy wat verskeie webwerwe besit wat reistariewe vergelyk. Hy dien ook op die raad van direkteure van BET.com, Hotels.com,[1] en The New York Times Company.
Dara Khosrowshahi | |
---|---|
Khosrowshahi in 2019 | |
Gebore | 28 Mei 1969 |
Nasionaliteit | Irannees-Amerikaans |
Alma mater | Brown-universiteit |
Beroep | HUB van Uber |
Khosrowshahi verskyn op die lys van prominente Irannees-Amerikaners wat deur die ambassade van die Verenigde State in Tehran gepubliseer word.[2]
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.