From Wikipedia, the free encyclopedia
Danie Smuts was ’n Suid-Afrikaanse akteur wat in verskeie radiodramas, TV-reekse, rolprente en verhoogstukke gespeel het. Hy was veral bekend vir sy rol as Oom Hans in die TV-reeks Orkney Snork Nie. Smuts is op 78 jarige ouderdom, slegs 3 weke na sy vrou, Bea oorlede. In sy latere jare het hy sy geheime resep vir biltong en vars gebakte brood Saterdae op Florida se oggendmark verkoop.[1] ’n Borsbeeld van hom is in die ATKV-hooftak se kunsversameling opgeneem.[2]
Danie Smuts | |
Geboorte | +- 1925 |
---|---|
Sterfte | 12 Desember 2003 Johannesburg |
Nasionaliteit | Suid-Afrikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Rolprente en TV-reekse waarin hy verskyn het:
Boeke wat hy geskryf het:
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.