Remove ads
From Wikipedia, the free encyclopedia
Daniel William "Dan" Carter (gebore op 5 Maart 1982) is 'n voormalige Nieu-Seelandse beroepsrugbyspeler. Gedurende die noordelike halfrond se winter van 2009 het hy vir die Perpignan-klub gespeel in die Franse Top 14-kompetisie. In die tweede helfte van 2009 het hy teruggekeer na Nieu-Seeland om provinsiale rugby vir Canterbury, en Superrugby vir die Crusaders te speel. Hy het tydens die Rugbywêreldbeker 2003, Rugbywêreldbeker 2007, Rugbywêreldbeker 2011 en Rugbywêreldbeker 2015 vir die All Blacks uitgedraf, van wie Nieu-Seeland die laaste twee gewen het. Op 20 Februarie 2021 het Dan Carter sy uittreding uit rugby aangekondig.[3][4]
| |||||
Volle naam | Daniel William Carter | ||||
---|---|---|---|---|---|
Bynaam | DC Dezzy[1] | ||||
Geboortedatum | 5 Maart 1982[2] | ||||
Geboorteplek | Southbridge, Canterbury, Nieu-Seeland | ||||
Lengte | 1,78 m | ||||
Massa | 94 kg | ||||
Skool | Ellesmere College Christchurch Hoër Seunskool | ||||
Vername familie | Bill Dalley (grootoom) | ||||
Eggenote | Honor Carter (sedert 2011) | ||||
Kinders | 3 | ||||
Beroep | Professionele rugbyspeler | ||||
Rugbyloopbaan | |||||
Loopbaan as speler | |||||
Posisie(s) | Losskakel, binnesenter | ||||
Amateurspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
Southbridge RVK | |||||
Professionele / senior klubs | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2008–2009 2015–2018 2018–2020 |
Perpignan Racing 92 Kobelco Steelers |
5 57 12 |
(45) (445) (196) | ||
korrek soos op 20 Februarie 2021. | |||||
Provinsiale- / Staatspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2002–2014 | Canterbury | 28 | (300) | ||
korrek soos op 20 Februarie 2021. | |||||
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2003–2015 | Crusaders | 141 | (1708) | ||
korrek soos op 20 Februarie 2021. | |||||
Nasionale span(ne) | |||||
Jare | Land | Weds | (pte) | ||
2002 2003–2015 |
Nieu-Seeland o/21 Nieu-Seeland |
5 112 |
(68) (1598) | ||
korrek soos op 20 Februarie 2021. |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.