From Wikipedia, the free encyclopedia
Cotunniet is 'n loodhoudende mineraal met formule PbCl2. Dit is genoem na die Italiaanse professor in anatomie, Domenico Cotugno (1736-1822).
Cotunniet | |
---|---|
Formule | PbCl2 |
Nickel-Strunz (10) | 3.DC.85 |
Kleur | kleurloos, wit, liggeel, liggroen |
Glans | adamantyn, syagtig, perlagtig |
Hardheid | 1,5 -2 (Mohs) |
Digtheid | 5,8 g/cm3 |
Optiese eienskappe | |
Dubbelbreking | tweeassig (+) |
RI-waardes | nα = 2.199 nβ = 2.217 nγ = 2.260 |
Kristallografie | |
Ruimtegroep | Pnam (nie-standaard) |
Strukturbericht-kode | C23 |
Nommer | 62 |
Eenheidsel | a = 7.6222(5) Å, b = 9.0448(7) Å, c = 4.5348(4) Å |
* Lys van minerale | |
Portaal Geologie |
Dit kan onder 325 °C uit vulkaniese gasse neerslaan.
Cotunniet het 'n ortorombiese struktuur wat die argetipe van die strukturbericht-klassifikasie se C23-tipe struktuur is. In hierdie struktuur is Pb negevoudig omring deur chlooratome, soos dit ook in matlockiet gevind word.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.