From Wikipedia, the free encyclopedia
Coenie Burger (gebore Coenraad Wilhelm Burger) is ’n teoloog en die moderator van die Algemene Sinode van die Nederduitse Gereformeerde Kerk. Sy eerste gemeente was die Nuwekerk op Graaff-Reinet van 1975, waarna hy predikant is in die gemeente Stellenbosch-Sentraal. Hy is tans die direkteur van die Buro vir voortgesette Teologiese onderrig.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.