From Wikipedia, the free encyclopedia
Coelophysoidea was ’n algemene dinosourus van die Laat Trias- en Vroeë Jura-periode. Hulle was geografies wydverspreid en het moontlik op al die kontinente voorgekom. Hulle was almal skraal karnivore en sommige spesies het delikate skedelkamme gehad.
Coelophysoidea | |
---|---|
’n Profiel van Coelophysis bauri. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Suborde: | |
Superfamilie: | Coelophysoidea (Nopcsa, 1928) |
Subgroep | |
|
Coelophysoidea | ||||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Kladistiese klassifikasie | ||||||||||||
| ||||||||||||
Die lengte van die Coelophysoidea het gewissel tussen sowat 1 en 6 m. Dit is onbekend watter soort bedekking hulle gehad het en hulle is al uitgebeeld met van skubbe tot vere. Sommige spesies kon in troppe voorgekom het, soos blyk uit terreine waar baie fossiele gevind is.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.