Claire Emary
From Wikipedia, the free encyclopedia
Claire Emary (née Gainsford Claire Carol) was die leier van die Keep It Straight and Simple Party (KISS) wat onsuksesvol aan drie Suid-Afrikaanse nasionale verkiesings deelgeneem het.[1] Die laaste nasionale verkiesing waaraan die party deelgeneem het, was op 7 Mei 2014, waatydens hulle 4 294 stemme getrek het.
Verwysings
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.