From Wikipedia, the free encyclopedia
Chris Coetzer, die naam sinoniem met Suid-Afrika se eie Drie Tenore saam met Phillip Kotze, Jannie Moolman en later Du Preez Stoltz , tree as solis op.[1] Sy musiek wissel van Afrikaans en Geestelik tot bekende klassieke items.
Chris het sy Graad 5 musiek en Graad 7 sang in matriek voltooi, en na skool aan die Normaal Kollege Pretoria vir Onderwys studeer. Na sy studies word hy as leier gekies in die Siviele Orkes van Oudtshoorn tydens sy weermagjare. Sy eerste opname - "Verlos" word in 1991 vrygestel. 'N jaar later volg "Immanuel" . "Tydloos 1" sien die lig in 2014, en in 2016 volg "Tydloos 2". In Oktober 2017 word "Genade" vrygestel. Hy bedryf al sedert 1997 die bekende CC Vocal Studios in Pretoria en Bela-Bela. In 2020 sien Ping Recording Studio die lig onder die hand van Chris homself.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.