Die Ntshingwayodam (voorheen bekend as die Chelmsforddam) is geleë in die Ngaganerivier in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Die dam is in 1961 voltooi met 'n wal wat 23 m hoog is en 'n bakmaat van 211 miljoen m3. Die dam is 25 km suid van Newcastle en net langs die N11 nasionale pad.

Kitsfeite Ligging, Provinsie/Land ...
Ntshingwayodam
Ligging Newcastle
Provinsie/Land KwaZulu-Natal, Suid-Afrika
Koördinate 27°57′15″S 29°57′1″O
Dam in Ngaganerivier
Doel Nywerheid en huishoudelik
Openingsdatum 1961
Eienaar Departement van Waterwese
Soort dam Boog-gravitasiedam
Hoogte van wal 23 m
Lengte van wal 1677 m
Reservoir Ntshingwayodam reservoir
Kapasiteit 211 258 000 m3
Opvanggebied 834 km2
Damoppervlak 3 610,1 ha
Sluit

Daar is ook 'n oord en natuurreservaat aan die oewer van die dam, die Chelmsford-natuurreservaat.

Sien ook

Bron


Wikiwand in your browser!

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.

Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.