soorte beesras From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Brahman of Brahma is 'n beesras soortgelyk aan die Seboe (Bos primigenius indicus) wat vir die eerste keer in Amerika geteel is uit beesrasse uit Indië ingevoer. Brahmanbeeste is deur kruisteling van Kankrej, Gujarat, Ongole, en die Gir (of Gyr) stamme verkry. Die Brahman is een van die gewildste beesrasse bedoel vir vleisproduksie en word algemeen gebruik in Argentinië, Australië, Brasilië, Colombia, Suid-Afrika, Verenigde State van Amerika en baie ander plekke.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.