Senwabarwana

From Wikipedia, the free encyclopedia

Senwabarwanamap
Remove ads

Senwabarwana (voorheen Bochum) is 'n dorp in die Blouberg Munisipaliteit van Capricorn-distrik in Suid-Afrika. Die nedersetting lê ongeveer 93 km noordwes van Polokwane, op die roete na Doringpad.

Kitsfeite Senwabarwana Bochum, Land ...
Remove ads

Die dorp se naam is afgelei van "Bogim", 'n Bybelse naam (Rigters 02:01 en 5) wat deur die Duitse sendeling Carl Franz en sy vrou Helen aan 'n sendingstasie wat hulle in 1890 gestig het gegee het.[2]

Remove ads

Sien ook

Verwysings

Loading content...
Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads