Bluff
From Wikipedia, the free encyclopedia
From Wikipedia, the free encyclopedia
Bluff is 'n voorstad van Durban wat 8 km vanaf die ingang na die hawe strek en geskei word van die Punt deur die kanaal wat die ingang van die hawe vorm. In Zoeloe staan dit bekend as isiBululanga of esiBubulungu, wat "lang, ronde rif" beteken.
Bluff | |
---|---|
Bluff soos gesien vanaf Greens Walk, Durban | |
Koördinate: 29°55′29″S 31°0′14″O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | KwaZulu-Natal |
Munisipaliteit | eThekwini |
Hoofplek | Durban |
Oppervlak | |
• Totaal | 21,68 km2 (8,37 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 68 124 |
• Digtheid | 3 142/km2 (8 140/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 17,1% |
• Indiërs/Asiërs | 30,1% |
• Bruin mense | 36,6% |
• Swart mense | 15,6% |
• Ander | 0,6% |
Taal (2011) | |
• Engels | 79,8% |
• Zoeloe | 8,1% |
• Afrikaans | 7,2% |
• Xhosa | 1,7% |
• Ander | 3,3% |
Poskode (strate) | 4052 |
Poskode (posbusse) | 4036 |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.