Birkhall (van die Skotse Birk Haugh, Berkeboom-rivierweiland[1]) is ’n koninklike landgoed van 210 km² op Royal Deeside in Aberdeenshire, Skotland.[2]
Die herehuis op die landgoed is in 1715 gebou[3] en het aan die Gordon-familie behoort. In 1849 het prins Albert, die prinsgemaal van koningin Victoria, dit gekoop.[3] Dit het in 1930 die Deeside-tuiste van koningin Elizabeth, die koninginmoeder, geword en later van Charles III. Hy het sy tweede wittebrood hier deurgebring.
Verwysings
Wikiwand in your browser!
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.