From Wikipedia, the free encyclopedia
Bielawa (Duits: Langenbielau, Silesies: Bjelawa) is 'n stad in Pole, in die woiwodskap Neder-Silesië, in die distrik (powiat) Dzierzoniow. Bielawa is geleë in die Sudete-Voorland, aan die voet van die Sowieberge. Dit strek oor 8,5 km langs die Bielawica-stroom (Duits: Biele), 272–443 m bo seespieël. Histories lê dit in Neder-Silesië.
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Bielawa Langenbielau | |
---|---|
Stad | |
Corpus Christus-kerk in Bielawa | |
Koördinate: 50°42′00″N 16°37′00″O | |
Land | Pole |
Woiwodskap | Neder-Silesië |
Powiat | Dzierżoniów |
Gmina | Bielawa |
Stigting | 13de eeu |
Stadregte | 1924 |
Regering | |
• Burgemeester | Ryszard Dźwiniel |
Oppervlak | |
• Totaal | 36,21 km2 (13,98 vk. myl) |
Hoogte | 280–964 m (920–3 163 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 31 988 |
• Digtheid | 880/km2 (2 300/vk. myl) |
Poskode | 58-260 tot 58-263 |
Skakelkodes | 48 74 |
Webwerf | bielawa.pl |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.