Die knapsekêrel[1] of wewenaar (Bidens pilosa) is 'n regopstaande plant met 'n sterk wortelstelsel. Die wewenaar het 'n penwortelstelsel met sywortels. Die plant is groen van kleur en het plat kleinerige blare. Die plant het geel blommetjies. Sy vruggie is klein en dun met hakies aan die punte. Die vruggies is aanvanklik groen en toe voor dit ryp word. Wanneer die vruggie oopgaan word dit swart. Die vruggies klou maklik aan die vel en klere van mense of die wol van diere vas. Die verspreiding geskied dus met behulp van mens en dier. Dit is 'n onkruid wat nuttige plante ontneem van voedsel, water en lug, en beskadig daarnaas ook klere of wol.

Kitsfeite Wetenskaplike klassifikasie, Binomiale naam ...
Knapsekêrel
Thumb
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Bidens
Spesie:
B. pilosa
Binomiale naam
Bidens pilosa
L. 1753
Sluit
Nie te verwar met 'n man wat sy eggenote oorleef het nie. Sien ook weduwee.

Galery

Verwysings

Eksterne skakels

Wikiwand in your browser!

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.

Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.