In kernfisika is betaverval (β-verval) 'n tipe radioaktiewe verval waar 'n betadeeltjie ('n elektron of positron) van 'n atoomkern vrygestel word. Betaverval is 'n proses wat die optimale verhouding van protone en neutrone in 'n atoom veroorsaak.
Betaverval word bemiddel deur die swak krag. Daar is twee subtipes betaverval: beta minus en beta plus. Beta minus (β−)-verval produseer 'n elektron, terwyl beta plus (β+)-verval die vrystelling van 'n positron veroorsaak; daar word dus daarna verwys as positronvrystelling.
'n Voorbeeld van elektronvrystelling (β−-verval) word gewys wanneer koolstof-14 verval na stikstof-14:
'n Voorbeeld van positronvrystelling (β+-verval) word gewys met magnesium-23 wat na natrium-23 verval:
Sien ook
Wikiwand in your browser!
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.