From Wikipedia, the free encyclopedia
FC Beiere Alzenau is 'n sokkerklub uit Alzenau in die deelstaat Beiere in Duitsland. Alhoewel Alzenau in Beiere lê, is die klub ingedeel in die Oberliga Hessen, aangesien dit baie naby aan die grens geleë is (Alzenau was vroeër deel van Hessen). Die klub was tot 1992 in die Beierese sokkerstrukture opgeneem.
Volledige naam | Fussball Club Bayern Alzenau e.V. |
Stigtingsdatum | 27 Maart 1920 |
Tuisveld | Am Rothen Strauch, Alzenau |
Kapasiteit | 4 000 |
Kompetisie | Oberliga Hessen |
Die klub is op 27 Maart 1920 gestig as Alzenauer Fußball Club. Op 16 September 1922 het die klub by die gimnastiekklub Turn- und Sport Alenzau aangesluit as die sokkerafdeling van daardie klub voordat dit weer in 1923 onafhanklik geword het as FC Beiere Alzenau. Na die Tweede Wêreldoorlog is die klub heropgerig as SKG Alzenau voordat dit weer die voor-oorlogse naam aangeneem het in 1947.
Die klub se grootste prestasie was om die Oberliga te haal in 2006.
|
|
Oberliga Hessen 2007/08-seisoen | |
FC Beiere Alzenau - Viktoria Aschaffenburg - KSV Baunatal - SV Darmstadt 98 - SV Buchonia Flieden - |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.