From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Baskiese Wikipedia (Euskarazko Wikipedia[1]) is die Baskiese uitgawe van Wikipedia, 'n gratis aanlyn ensiklopedie. Die wikipedia is op 6 Desember 2001 begin,[2] alhoewel hulle tuisblad eers in November 2003 geskep is. Dit het tans ongeveer 446 200 artikels, en is die 33ste grootste Wikipedia.
Baskiese Wikipedia | |
---|---|
Tipe webblad | Wiki |
Taal(e) | Baskies |
Registrasie | Opsioneel |
Eienaar | Wikimedia Stigting |
Opgerig | 6 Desember 2001 |
Huidige status | Aktief |
URL | eu.wikipedia.org |
Die Wikipedia het tans 965 666 bladsye, waarvan 446 219 artikels is. Dit het 166 429 geregistreerde gebruikers, waarvan 559 as aktief gereken word. Hierdie gebruikers het in totaal 9 931 708 wysigings aangebring en 0 lêers opgelaai.
Aantal artikels | Datum | Artikel |
---|---|---|
1 | 6 Desember 2001 | Lurra |
1 000 | April 2004 | |
5 000 | 28 Januarie 2006 | |
10 000 | 28 Mei 2006 | |
20 000 | 10 September 2007 | |
25 000 | 6 April 2008[1] | Euskal Herriak Bere Eskola |
30 000 | 12 September 2008 | Sexu |
40 000 | 15 Julie 2009 | Eden Project |
45 000 | 13 Oktober 2009 | Xinmin Hiria |
50 000 | 30 Desember 2009 | Errinozero |
55 000 | 12 April 2010 | |
60 000 | 8 November 2010 | Posta Kode |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.