Elektroniese stelsels op vliegtuie From Wikipedia, the free encyclopedia
Avionika verwys na al die elektroniese stelsels wat op vliegtuie gebruik word. Die woord is afgelei van die Engelse woord avionics, wat 'n vermenging van aviation en electronics is. Avionikastelsels sluit in kommunikasie, navigasie, radar, die vertoon en bestuur van veelvuldige stelsels en die honderde stelsels wat op vliegtuie aangebring is om individuele funksies te verrig. Dit kan so eenvoudig wees soos 'n soeklig vir 'n polisiehelikopter of so ingewikkeld soos die taktiese stelsel vir 'n vroeë waarskuwingsplatform in die lug.[1]
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.