Aust-Agder
From Wikipedia, the free encyclopedia
From Wikipedia, the free encyclopedia
Aust-Agder is een van 18 Noorse provinsies (fylke). Dit grens aan die Telemark, Rogaland, en Vest-Agder provinsies. Dit het 'n oppervlak van 9,212 vierkante kilometers. Die administratiewe sentrum van die land is die dorp van Arendal.
Onderdeel van | Suider-Noorweë |
---|---|
Datum van stigting of ontstaan | 1919 |
IPA | ˈæʉstɑgdəɾ |
Land | Noorweë |
Hoofstad | Arendal |
Geleë in administratiewe eenheid | Noorweë |
Geleë in tydsone | UTC+01:00 |
Geografiese ligging | |
Geoshape | Data:Norway/Aust-Agder.map |
Kantoor gehou deur hoof van die regering | county mayor of Aust-Agder |
Hoof van plaaslike regering | Gro Bråten |
Grens aan | Telemark, Rogaland, Vest-Agder |
Vervang deur | Agder |
Opgelos, afgeskaf of gesloop | 31 Desember 2019 |
Amptelike webwerf | https://www.austagderfk.no/ |
Wapenbeskrywing | coat of arms of Aust-Agder |
Kategorie vir kaarte | Category:Maps of Aust-Agder |
In 2017 het die Parlement van Noorweë besluit om Aust-Agder en Vest-Agder saam te smelt in een groot provinsie met die naam Agder, effektief vanaf 1 Januarie 2020.[1]
Sedert die sensus van 1769, het Aust-Agder 'n bestendige bevolkingsgroei ervaar: van 29,633 tot 79,927 in 1900, en tot 102,848 in 2001. Daar was beduidende emigrasie na die Verenigde State in die 19de eeu en vroeë 20ste eeu. In 2002, was daar 102,945 inwoonders, wat 2.2% van die totale bevolking in Noorweë is. [2]
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.