Asuriet
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
From Wikipedia, the free encyclopedia
Asuriet is 'n mineraal met algemene samestelling Cu3(CO3)2(OH)2.
Asuriet | |
---|---|
Formule | Cu3(CO3)2(OH)2 |
Nickel-Strunz (10) | 5.BA.05 |
Kleur | asuurblou, blou, ligblou, donkerblou[1] |
Streep | ligblou |
Glans | glasagtig [1] |
Hardheid | 3,5 -4 (Mohs)[1] |
Digtheid | 3,77- 3,834 g/cm3[1] |
Optiese eienskappe | |
Dubbelbreking | tweeassig (+) |
RI-waardes | nα = 1,730 nβ = 1,758 nγ = 1,828[1] |
Kristallografie | |
Kristalsisteem | monoklinies |
Ruimtegroep | P21/c |
Strukturbericht-kode | G7₄ |
Nommer | 14 |
Eenheidsel | a = 500 pm, b = 584 pm, c = 1035 pm, β = 92,33° |
* Lys van minerale | |
Portaal Geologie |
Dit is 'n belangrike koper-erts.
Asuriet kristalliseer in 'n monokliniese struktuur wat die argetipe van die G74-strukture van die strukturbericht-klassifikasie is.[2]
Asuriet is baie as kleurstof in kunswerke aangewend. Asurietblou (bekend as shi qin, 石青) was een van die belangrikste kleure tydens die Qing-dinastie (1636-1912). Dit is bv. gebruik vir die keiser se seremoniële kleed. wat hy gedra het vir die offerseremonies in die Tempel van die Hemel.[3] Dit geld bv. ook vir fresko's uit die Renaissance
Die stof kan afhankelik van die chemiese omstandighede in groen malagiet Cu2CO3(OH)2, groen atakamiet of paratakamiet (albei basiese chloriede) of swart kovelliet (CuS) of swart tenoriet (CuO, koper(II)oksied) omgesit word. [4]
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.