plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia
Aspalathus intricata is 'n plant wat hoort tot die genus Aspalathus. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en is deel van die fynbos. Daar is twee subpopulasies, een kom voor in die Witteberge naby Laingsburg, en die ander by die Gydopas naby Ceres. Die plant het 'n voorkomsgebied van 150 km² en word beskou as seldsaam. Die populasie is stabiel.
Aspalathus intricata | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Tribus: | |
Genus: | |
Spesie: | A. intricata |
Binomiale naam | |
Aspalathus intricata Garab. ex Compton, (1944) | |
Sinonieme | |
|
Die plant het drie subspesies:
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.