plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia
Aspalathus intervallaris is 'n plant wat hoort tot die genus Aspalathus. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom van Hangklip tot by Hermanus voor waar dit deel van die fynbos is. Die plant het 'n voorkomsgebied van 160 km² en daar is vyftien subpopulasies. Die plant het reeds 30% van sy habitat aan ontwikkeling langs die kus afgestaan.
Aspalathus intervallaris | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Tribus: | |
Genus: | |
Spesie: | A. intervallaris |
Binomiale naam | |
Aspalathus intervallaris Bolus, (1897) | |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.