Plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia
Antimima longipes is 'n klein vetplant wat deel van die Aizoaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Noord-Kaap in die Richtersveld voor. Dit is deel van die Sukkulente Karoo-ekostreek. Die spesie word bedreig deur oorbeweiding en vertrapping.
Antimima longipes | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Orde: | Caryophyllales |
Familie: | Aizoaceae |
Genus: | Antimima |
Spesie: | A. longipes |
Binomiale naam | |
Antimima longipes (L.Bolus) Dehn, (1988) | |
Sinonieme | |
|
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.