visspesie From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Angola-kurper (Chetia welwitschi) is 'n varswatervis wat in die Kunenerivier voorkom. In Engels staan die vis bekend as die Angolan river bream.
Angola-kurper | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | Pseudocrenilabrinae |
Genus: | |
Spesie: | C. welwitschi |
Binomiale naam | |
Chetia welwitschi | |
Die vis is redelik onbekend en daar is onsekerheid omtrent die kleur; die vis word tot 147 mm lank. Data is verkry vanaf museum-spesimens, en meer visse word benodig vir navorsing.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.