Ampisillien

chemiese verbinding From Wikipedia, the free encyclopedia

Ampisillien

Ampisillien is 'n beta-laktam antibiotikum. Ampisillien verskil van penisillien met 'n aminogroep wat die penetrasie van die molekuul in bakterië verbeter. Dit veroorsaak dat ampisillien, anders as penisillien, sommige Gram-negatiewe bakterië kan dood.

Vrywaring: Die mediese inligting verskaf op Wikipedia dien slegs as 'n riglyn en dra geen waarborg van feitelike korrektheid nie.
Enige vrae of klagtes oor u persoonlike gesondheid behoort na 'n dokter verwys te word.
Thumb
Ampisillien
Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.