Remove ads
plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia
Aloe albida is 'n dwergaalwyn wat inheems aan Mpumalanga en Eswatini is. Die aalwyn word gevind in die berge rondom Barberton tot by Malolotja in Eswatini. Geen plaaslike name kan vir die spesie gevind word nie.
Aloe albida | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eensaadlobbiges |
Orde: | Asparagales |
Familie: | Asphodelaceae |
Subfamilie: | Asphodeloideae |
Genus: | Aloe |
Spesie: | A. albida |
Binomiale naam | |
Aloe albida (Stapf) Reynolds, 1947 | |
Sinonieme | |
|
Die plant blom vanaf Maart tot April en het klein, wit blommetjies.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.